Deel

Marciel word 30: ‘Hierdie nuwe dekade van my lewe maak my opgewonde’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Boer soek n vrou,liefde,pasmaatsoekreeks,maatsoekreeks,realiteitsprogram,kykNET,Mauritius,Sugar Beach hotel,World Leisure Holidays
Boer soek n vrou,liefde,pasmaatsoekreeks,maatsoekreeks,realiteitsprogram,kykNET,Mauritius,Sugar Beach hotel,World Leisure Holidays

“Ek sien al só lank daarna uit om my 30ste verjaarsdag te vier! Hierdie nuwe dekade van my lewe maak my opgewonde en ek voel gereed daarvoor,” vertel die pragtige vrou met ’n glimlag. 

Marciel voel sy het baie geleer, gegroei en bereik in haar 20s. “So, ek het vrede en dankbaarheid oor hierdie mylpaal-verjaarsdag.” 

Sy en haar man, Handré Lourens, vier die groot dag in Mauritius by die ongelooflike mooi vyfster-oord, Sugar Beach-hotel. “Ek wou graag wegbreek vir my verjaarsdag met ’n lekker eilandvakansie om te ontspan en herlaai, so ek is baie dankbaar dat World Leisure Holidays dit vir ons moontlik gemaak het.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees