Quanita Adams oor klein Alia & nuwe rol

akkreditasie
FOTO
FOTO

Ek het besluit om vir ’n tyd van toneelspel weg te tree. My mees onlangste rol sal die van skrywer en regisseur wees. Ek het ’n draaiboek geskryf en gaan ook die regie behartig. Ek is opgewonde, maar terselfdetyd maak dit my ook bang.

Kan ek sê beide? Dit kom natuurlik vir my, maar daar is tye wat ek voel ek sit vas en dan staar ek vir ure na my rekenaar. Om regie te doen is eenvoudig vreesbevange. Gelukkig is ek omring deur ’n span mense wat net so toegewyd soos ek tot hierdie nuwe avontuur.

Glad nie, sy bly by die huis by haar pa en my man, Brian. Ons is baie gelukkig dat hy van die huis af kan werk. Wanneer ek werk toe gaan is hy volkome daddy daycare.   Hulle het hulle eie oulike vibe aan die gang. My ma help ook baie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees