Sepie-ster Marlee het nie lang hare nodig om goed te voel

akkreditasie
FOTO Anthony Horak
FOTO Anthony Horak

En in die kykNET-sepie Getroud met Rugby bring sy keer op keer nuwe dimensies tot haar komplekse karakter Kristien. SARIE.com het by haar ingeloer oor skoonheid, welwees en daai skuldgevoel, beter bekend as mom-guilt, wat soms ook kom kop uitsteek.

In baie kulture word ’n bos, lang hare beskou as ’n simbool van jeugdigheid, sensualiteit en vroulikheid. Toe ek die dag my hare kort sny, was ek gereed om uiteindelik vir myself in die spieël te kyk en te sê: “Jy ís al daai goed, en jy het nie lang hare nodig om dit te wees nie.” Ek dink ’n vrou se hare is ’n groot deel van haar identiteit en om op ’n plek te kon kom waar ek bereid was om daarvan te laat gaan, was vir my baie bevrydend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees