Verandering enigste konstante, sê Je-Ani van Binnelanders

akkreditasie
Je-Ani Swiegelaar het ook haar eie besigheid BraaiGirls, wat kameeldoringhout van Namibië invoer. Vroue mág en kán mos ook braai, reken sy. FOTO Facebook/ Namib Kameeldoring BraaiGirls
Je-Ani Swiegelaar het ook haar eie besigheid BraaiGirls, wat kameeldoringhout van Namibië invoer. Vroue mág en kán mos ook braai, reken sy. FOTO Facebook/ Namib Kameeldoring BraaiGirls

Die afgelope paar weke het haar Binnelanders-karakter, suster Naomi Koster, die intense emosies rondom in vitro-bevrugting deur ’n skenkereiersel ervaar. Iets wat ook druk op haar en haar sepiekarakter-man, Louis (Germandt Geldenhuys), se verhouding geplaas het.

“Daar is by talle vroue ’n behoefte om hul eie biologiese kind te hê – ek self is een van hulle. Maar Naomi se realiteit is anders, sy kan nie. Sy voel gebreek, minder vrou,” het Je-Ani aan SARIE.com gesê. “Die storie moes so sensitief as moontlik vertolk word. Al Naomi se vrese, pyn en opwinding moes eerlik deurgegee word.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees