Wie is Julanie J?

akkreditasie

Jy is sedert 2016 in die musiekbedryf en in 2020 het jy jou tweede album “Mooi” vrygestel. Wie is Julanie J as sy nie voor die mikrofoon staan nie?

Ek is ’n Afrikaanse meisie wat ’n groot passie het vir musiekmaak, om liedjies te skryf, vir kos en my mense. As ek nie ’n nuwe resep toets of self skep nie, sit ek voor my klavier en speel. Soms ontstaan daar ’n liedjie, ander kere is dit bloot net terapie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees