Die reeks is in en rondom Mbombela, Francois se tuisdorp, verfilm, nadat hy 15 vroue wat in November verlede jaar ingeskryf het, gekies het.
Ons het vir Francois se wingman in die program, Schalk Bezuidenhout, gevra om sy mede-akteur in die komedie Kaalgat Karel 10 vrae te vra.
Sjoe . . . dit gaan baie vat, maar definitief ja.