Geskiedenis herhaal homself, sê Nataniël

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nataniël se nuwe leefstylprogram, “Terwyl ek wag”, begin op Maandag 5 Oktober om 20:00. FOTO Verskaf deur kykNET
Nataniël se nuwe leefstylprogram, “Terwyl ek wag”, begin op Maandag 5 Oktober om 20:00. FOTO Verskaf deur kykNET

300 jaar gelede vlug die Franse Hugenoot Jean le Roux na Suid-Afrika toe. Hy wou ’n nuwe lewe van vrede en vreugde vir homself en sy familie begin het. En ná 16 jaar se wag bekom hy uiteindelik ’n stuk grond tussen Kaapstad en Stellenbosch. Jean, soos die res van die Franse Hugenote, het die invloed op kos, boerdery, wynmaak en kookkuns vir ewig in Suid-Afrika kom verander. 

Nou, in 2021, bevind ons gunsteling-kaalkop Nataniël homself in sy voorvader se plaashuis. Dis hier waar sy nuwe kykNET-leefstylprogram Terwyl ek wag hoofsaaklik afspeel. Kos, kultuur, geskiedenis, vakmanskap en vermaak word verweef en verpak soos net Nataniël kan.

Terwyl ek wag mag miskien klink asof dit bloot net nog ’n kosprogram is, maar dit is veel meer en uiters gepas vir hierdie vreemde tye. Geskiedenis herhaal homself gereeld en op vele maniere,” sê Nataniël in ’n amptelike persverklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees