Deel

Voorbladgesig Top-10: Simone Myburgh

akkreditasie
FOTO Leana CR
FOTO Leana CR

Ek het net nie opgegee nie. Ek het nog altyd gedink miskien gebeur dit. En wraggies, toe is vanjaar die jaar! Ek was over the moon toe SARIE my bel en sê dat ek ’n finalis is. Die fotosessie was alles waaroor ek gedroom het – en nóg meer.

Ek wil hê my seuns moet in hulself glo. Jy gaan in die lewe mense kry wat vir jou sê jy kan nie dít doen nie, dáái is onmoontlik. Always believe in yourself, daar is te veel naysayers en dream stealers daar buite. Ek glo as jy voel iets is jou passie en doel in die lewe, dan moet jy honderd persent daarvoor gaan. My man het my nog altyd geïnspireer en in my geglo. Hy sê ook altyd: “Waar staan dit dat jy iets nie kan doen nie?”

Skoonheidskompetisies gee my ’n platform om ander vroue te bereik; dit gee my die kans om jong meisies te inspireer om ook hul drome te volg. Ek het nie ná skool gaan studeer nie, want ek het gevoel ek is nie slim genoeg nie. Maar op dertig het ek besluit om by Unisa in te skryf en my bemarkingsdiploma gekry. Ons moet ophou om onsself te beperk!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees