Jou grimering gaan die beste lyk as jou vel goed bevog is. Gebruik ’n vogroom wat maklik in die vel intrek voor jy grimeer word. Vermy gesigolies omdat dit jou grimering sal laat loop, volgens die skoonheidshuis Bobbi Brown se bruidgids, Bridal Beauty Make-up Tips & Beauty Tricks for the big day.