3 kleurpalet-idees vir ’n herfstroue

akkreditasie
FOTO: Canva
FOTO: Canva

Daar is iets bekorend aan ’n herfstroue … Die warm aardse kleurskakerings van die natuur en koeler klimaat maak dit ’n ideale tyd vir troue hou. Van kleurpalet-idees tot slim-dekor elemente, hiér is SARIE Bruid se gunsteling-dekoridees vir herfs.

As jy ’n herfstroue beplan stel Lizl Pieterse, eienaar van Flamboijant, ’n maatskappy wat dekorverhuring en blomme verskaf, ’n neutrale kleurpalet vir jou troue voor. “Dink aan skakerings van terracotta, vuil oranje, brons en mosterdgeel. Dié kleure is tans baie gewild,” sê sy. Diep, helder smaraggroen wat beklemtoon word met varings is ook in die kol.

Wanneer dit kom by blomme vir jou herfstroue is orgideë, dahlias en krulkool-blomme (kale) in seisoen. “As jy vrugte wil inbring by jou dekor is persimmons of tamatiepruime perfek vir ’n tikkie helderoranje op jou tafels.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees