5 wenke vir jou troubegroting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash
Unsplash

Begroting. Dis seker die een woord wat meeste bruide ’n enorme hoofpyn gee. Gelukkig is dit om op ’n streng begroting steeds jou droomtroue te hê. SARIE.com gesels met top-troudiensverskaffers om uit te vind hoe jy kostes op jou groot dag kan sny, sonder om jou visie te benadeel.

Fotograaf Rozier van Tonder van Okay Deer reken dat minder eetgoed sorg vir meer fototyd én meer pret op die dansbaan. “As die venue dit toelaat om spyseniering van buite af te gebruik, gee vir jou gaste burgers of pizza. Dis goedkoop, ongelooflik lekker, dek vegetariese behoeftes en kan vinnig geëet word. Dis die moeite werd om te sny op jou spyseniering, want as fotograaf het ek ondervind dat baie tyd verlore gaan terwyl gaste eet wat beter of meer kreatief gespandeer kan word om jou troue onthoubaar te maak.” In ’n neutedop kies slim en eet steeds lekker.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees