Opsoek na ’n skouerlose trourok? Hiér is 12 gunstelinge

akkreditasie
FOTO: Instagram / @enzoani
FOTO: Instagram / @enzoani

’n Skouerlose rok is van die gewildste trourokstyle in SARIE Bruid se virtuele troukas. Die styl is klassiek en elegant en bly altyd in die mode.

Tog is dit belangrik dat jy ’n skouerlose rok kies wat eksie perfeksie pas om te verseker dat jy op jou groot dag op jou mooiste en gemaklikste voel. Suné Snyman, ’n mode-ontwerper van Kaapstad, deel haar beste raad:

Wanneer jy ’n skouerlose rok kies is dit baie belangrik dat die rok perfek pas sodat hy nie deur die loop van die dag geduring gaan afgly nie. “Bruide oorskat dikwels die gemak van ’n skouerlose rok. As jy bv. ’n danstroue wil hê moet jy seker maak die rok het behoorlike belyning en ’n ingeboude korset. Toets ook vooraf hoe die rok pas as jy sit en wanneer jy baie rondbeweeg en dans.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees