Vir maande al wag paartjies wat tussen 1 Februarie 2019 en 29 Februarie 2020 getroud is en vir vanjaar se SARIE Bruidspaar van die Jaar-wedstryd ingeskryf het, om te hoor wie met hierdie gesogte titel gaan wegstap. Uiteindelik kan ons vanjaar se top 17-finaliste aankondig!
Baie geluk aan elke finalis – om deel van die top-17 te wees uit meer as 500 inskrywings wil vir seker gedoen wees.
Die top 3-finaliste word op 1 Desember in SARIE se nuusbrief aangekondig, waarna die wen-paar in die Januarie/Februarie 2021-uitgawe van SARIE sal verskyn.
Bianca & Jean du Plessis
(Lambertsbaai)
FOTO'S Melissa Meyer
Chrisaan & Lezar Botha
(Gansbaai)
FOTO'S Ever Ever Photography
Hilde & Hein de Jager
(Muldersdrift)
FOTO'S Bahama Burgundy
Jani & Kobus Landman
(Voor-Paardeberg, Wellington)
FOTO'S Lindie Wilton
Jeandré & Wikus de Swardt
(Lydenburg)
FOTO'S JCclick
Margo & Christian Lambrechts
(Wellington)
FOTO'S Jane Ulla Photography
Marike & Gys Neethling
(Stellenbosch)
FOTO'S Jenni Elizabeth
Marli & Arend de Waal
(Paarl)
FOTO'S Ruberns Photography
Mart-Mari & Kyle Dods
(Saldanha)
FOTO'S Stephanie Veldman
Michelle & Hanro Oosthuizen
(Pretoria)
FOTO'S The Geldenhuys'
Paula & Arian Bester
(Moorreesburg)
FOTO'S Hesmarie Nel
Rhoshé & Clement Peterson
(Wellington)
FOTO'S All About Photography (Milya van Heerden)
Suvahn & Jody Flores
(Franschhoek)
FOTO'S PerfectBlue Photography
Tanya & Rhyno Beukes
(Chrissiesmeer)
FOTO'S Wildflower Photography (Nadia)
Tyla & Jaco van Staden
(Muldersdrift)
FOTO'S Hanri Human
Yente & Neethling Uys
(Kaapstad)
FOTO'S Jacobus Snyman
Zané & Rouane Herselman
(Franschhoek)
FOTO'S Pritti by Migneon Marais
Op soek na die trourok en diensverskaffers wat jou troudrome kan waar maak? Gaan maak 'n draai op SARIE Bruid: (ver)koop my rok & ander dienste! Wie weet, die rok en verskaffers van jou drome, wag dalk net om die draai!