SARIE Voorbladgesig 2019, Schané Venter, het onlangs saam met agt talentvolle troudiensverskaffers 'n fotosessie propvol inspirasie vir jou groot dag gedoen!
Hier is 10 inspirasie-dees wat ons uit die sessie, eerste te sien op SARIE.com, gekry het!
1. Aardse kleure
2. Skryfbehoeftes: skoon ontwerpe
3. Bruidegom: meng jou patrone!
4. Totsiens, kamerjas! En goeiedag, pajamas!
5. Natuurlike grimering
6. Moderne, skoon lyne in jou trourok
7. Sagte, informele haarstyl
8. Unieke kleure in jou ruiker
9. Glas in alle vorms en groottes
10. Kerse, kerse, kerse!
Sedert Schané Venter in 2019 aangewys is as SARIE Voorbladgesig is sy ook aangestel as COO van die Mej. SA-kompetisie. Watter deure sal die titel 'SARIE Voorbladgesig' vir jóú oopmaak? Vind uit en skryf in vir vanjaar se Voorbladgesig-kompetisie! Aansoeke open op 1 April 2021.
Diensverskaffers:
- Juwele: Beaudell Jewellery
- Slaapklere: Cara Luxury Sleepwear
- Dekor & Blomme: De Schone Décor
- Skryfbehoeftes: JP Design
- Fotografie: Meisiekind Fotografie
- Grimering: MG Professional
- Rokke: The Wedding Collective
- Venue: Zimbi Lodge
- Modelle: Schané Venter, Marion Fouché
Vir meer inspirasie, idees, inligting oor diensverskaffers, en selfs rokke teen bekostigbare pryse, gaan na SARIE BRUID: (ver)koop jou rok & ander dienste se webtuiste!
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET