5 minuut haar-idees vir lang hare

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO: Getty Images / Gallo Images
FOTO: Getty Images / Gallo Images

Die van ons wat ekstra lang hare het, moet altyd seker maak ons het genoeg tyd om aan ons hare te spandeer. Jy kan jou hare in ’n kits met minimale moeite stileer, jy moet net weet hóé!

Maak jou hare in ’n poniestert vas. Verdeel jou poniestert in so vier gedeeltes. Gebruik jou krultang en krul elke gedeelte. Haal die haarrekkie uit en verdeel die krulle met jou vingerpunte. Spuit haarsproei liggies oor jou hare sodat die krulle mooi behoue bly.

Skep ’n middelpaadjie met jou hare. Neem ’n klein gedeelte van die hare wat jou gesig raam aan albei kante van jou middelpaadjie. Neem die eerste gedeelte en draai dit in die rondte. Steek dit vas met ’n haarknippie agter jou kop. Neem die tweede gedeelte en draai dit ook in die rondte. Steek dié tweede gedeelte agter die eerste gedeelte in en steek met haarknippie vas sodat dit nie uitglip nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees