Al die bome is weer groen en blomme is oral te sien. Lente is ’n tyd vir vernuwing, pamperlang ná die winter, uitsien na piekniek hou in jou tuin en lees in die son. Bederf jouself met hierdie boks propvol kleure en geure van dié seisoen.

WAT IS IN DIE BEDERFBOKS?

1. ’n Splinternuwe lekkerlees-boek van NB-Uitgewers: Die waarde van stil bure deur Zelda Bezuidenhout.

2. ’n SARIE KOS-koelsak perfek vir ’n piekniek, die strand of vir inkopies doen. Jy sal een van twee verskillende patrone ontvang.

3. African Extracts Rooibos se Hydrofirm-C+ Serum om die vernuwingsproses vanvelselle ’n hupstoot te gee vir ’n fermer vel. Dit kan ook gebruik word onder die oë om swelling, donker kringe en fyn lyntjies te verminder.

4. Vir jou hande en naels: Bevogtigende Bramley Argan Oil & Macadamia Hand Cream 100 ml met ’n sysagte maar tog ryk tekstuur en heerlike soet blomnote.

5. Om te geniet terwyl jy lees: Robertson Winery se chenin blanc. Dit is lig en verfrissend met ryp vrugtegeure en vars blomnote – perfek vir die seisoen!

6. KISS se Blooming Lash Lily vir wimpers met’n voller voorkoms. Dit is herbruikbaar en kontaklensvriendelik.

7. Iets moois om te dra van byCARA: ’n Paar pragtige kunspêreloorbelle met sterversierings.

’n Splinternuwe lekkerlees-boek van NB-Uitgewers: 'Die waarde van stil bure' deur Zelda Bezuidenhout
’n SARIE KOS-koelsak perfek vir ’n piekniek, die strand of vir inkopies doen. Jy sal een van die patrone ontvang.
’n SARIE KOS-koelsak perfek vir ’n piekniek, die strand of vir inkopies doen. Jy sal een van die patrone ontvang.
African Extracts Rooibos se Hydrofirm-C+ Serum om die vernuwingsproses van velselle ’n hupstoot te gee vir ’n fermer vel. Dit kan ook gebruik word onder die oë om swelling, donker kringe en fyn lyntjies te verminder.
Vir jou hande en naels: Bevogtigende Bramley Argan Oil & Macadamia Hand Cream 100 ml met ’n sysagte maar tog ryk tekstuur en heerlike soet blomnote.
Om te geniet terwyl jy lees: Robertson Winery se chenin blanc. Dit is lig en verfrissend met ryp vrugtegeure en vars blomnote – perfek vir die seisoen!
KISS se Blooming Lash Lily vir wimpers met ’n voller voorkoms. Dit is herbruikbaar en kontaklensvriendelik.
Iets moois om te dra van byCARA: ’n Paar pragtige kunspêreloorbelle met sterversierings.

KOSTE

R599, aflewering ingesluit* (die waarde van die boks is meer as R1 100).

HOE BESTEL EK MY BOEKBEDERF-BOKS??

Besoek tobegiftboxes.com.?

Klik op die SARIE-ikoon op die tuisblad. Daar sal jy jou keuse van bokse sien.?

Vir hierdie bederf, kies SARIE Boekbederf: Lente.?

Hierna sal jy deur die stappe geneem word om te registreer en betaal.

*Aflewering ingesluit is slegs van toepassing op hoofsentra.