FOTO Verskaf

Watter resep gaan jy eerste probeer?

1. Hoenderbotterkerrie

FOTO Michael le Grange

Herman sê: “Dit bly een van my lekkerste kerrieresepte en jy maak dit in ’n kits. Gebruik ontbeende hoenderdye.”

Klik hier vir die resep

2. Boerekerrie-en-rys met bone

FOTO Michael le Grange

Herman sê: “Hierdie styl kerrie het ons baie in my grootwordhuis geëet. Soet kos is kenmerkend van ons Suid-Afrikaners se manier van kook.”

Klik hier vir die resep.

3. Lamskerrie met lensie-dhal

FOTO Donna Lewis

Herman sê: “Hierdie lensie-dhal en kerrie sal jou dié winter warm hou. Jy kan ook alles saam in een groot bak as ete voorsit. As jy nie kans sien vir die dhal maak nie, sit die kerrie gewoon met gestoomde rys voor.”

Klik hier vir die resep

4. 25-minuut-hoenderkerrie

FOTO Willem Lourens

Herman sê: “Die geheim is in die geurige sous. Klaargaar winkelhoender kom aan die einde by en dan is dit ’n feesmaal.”

Klik hier vir die resep.

5. Mielie-en-hoenderkerrie

FOTO Donna Lewis

Herman sê: “Jy braai die mielies en maak dan kerrie daarmee. Geurige staatmaker.”

Klik vir die resep.