10 lekkerste ontbytplekke in Stellenbosch

akkreditasie
FOTO Marzanne Schoeman
FOTO Marzanne Schoeman

Daar is werklik geen te kort aan heerlike ontbytplekke in Stellenbosch nie. Hier is ’n paar gunstelinge van Marzanne Schoeman, SARIE se kosskrywer. 

Stap jy in by Urban Alley Café word jy gegroet deur ’n groot geverfde mot teen die muur en ’n artifisiële boom met pienk bloeisels. Eienaars Lisa-Ann Theron en Chloe Visser is die dinamiese duo agter hierdie unieke eetplek met sy speelse én Asiatiese invloede. Lisa-Ann het vyf jaar in Melbourne, Australië gewoon waar daar koffiewinkels om elke hoek en draai is en die Asiatiese invloede sterk sigbaar in die kostoneel is. Dis ook daar waar sy inspirasie vir Urban Alley gekry het. Hulle visie is as’t ware om die geure en kookkuns van hulle internasionale reise saam te voeg en vas te vang in plaaslike disse. En die beste? Urban Alley is dierevriendelik!

Wat om te bestel?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees