Gauteng

Johannesburg

1. BGR

Wat om te bestel?

Die dubbel-kaasburger

Waar?

Trumpet on Keyes, 21 Keyes Laan, Rosebank, Johannesburg, 2196

Tye?

Maandae – Sondae: 11:00 – 20:30

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

2. Joe’s Burgers

Wat om te bestel?

Die kaasburger

Waar?

Jan Smuts Laan & Wells Laan, Parkwood, Johannesburg, 2193

Tye?

Maandae – Dinsdae: 11:00 – 16:00

Woensdae – Sondae: 11:00 – 19:30

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

3. Dukes Burgers

Wat om te bestel?

Die New Yorker met ’n biefpattie, gesmelte kaas, tamatie, uie, agurkie en tuisgemaakte mayonnaise.  

Waar?

5A 7de Straat, Melville, Johannesburg, 2109

Tye?

Maandae: Toe

Dinsdae, Woensdae & Sondae: 11:45 – 21:00

Donderdae – Saterdae: 11:45 – 22:00 

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

4. BunsOut Burgers

Wat om te bestel?

Die New Bacon-ings met ’n biefpattie, spek, avo en ’n brandrissie-en-feta-smeer

Waar?

32 7de Straat, Linden, Johannesburg, 2195

Tye?

Sondae – Woensdae: 12:00 – 20:00

Donderdae – Saterdae: 12:00 – 21:00

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

Wes-Kaap

Kaapstad

5. The Dog’s Bollocks at YARD

Waar?

6 Roodehekstraat, Gardens, Kaapstad, 8001

Tye?

Maandae: 12:00 – 20:00

Dinsdae – Sondae: 12:00 – 22:00

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

6. Burger & Lobster

Wat om te bestel?

Die Legacy Burger of die Camemburger. 

Waar?

105 Breestraat, Kaapstad, 8001

Tye?

Sondae – Woensdae: 12:00 – 22:00

Donderdae – Saterdae: 12:00 – 22:30

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

7. Jerry’s Burger Bar

Wat om te bestel?

Die Fab-burger met spek, avo en feta of die Hartaanval-burger met krakerige kaasbomme en Chipotle mayonnaise. 

Waar?

Blouberg

1 Athens Road, Bloubergstrand, Kaapstad, 7741

Willowbridge

Observatory

123 Laer Hoofweg, Observatory, Kaapstad, 7925 

Heritage Square

Heritage Square, 98 Kort Markstraat, Kaapstad, 8001

Seepunt

150 Hoofstraat, Seepunt, Kaapstad

Tye?

Maandae – Sondae: 11:00 – 23:00

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

Durbanville

8. Copper Club

Wat om te bestel?

Die Wagyu biefburger

Waar?

18-19, Tyger Waterfront, Carl Cronje Rylaan, Bellville, Kaapstad, 7530

Tye?

Maandae tot Saterdae: 12:00 – 21:30

Sondae: 12:00 – 17:00

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

Stellenbosch

9. De Vrije Burger

Wat om te bestel?

Die De Vrije Burger

Waar?

61 Pleinstraat, Sentraal Stellenbosch, Stellenbosch, 7600

Tye?

Dinsdae – Saterdae: 12:00 – 20:00

Sondae – Maandae: Toe

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

10. Stud The Burger Shop

Wat om te bestel?

Die Stud Burger met Boran- en Wagyu-pattie, dubbelkaas, agurkies, uie, mosterd, mayo en tamatiesous op ’n brioche-broodrolletjie.

Waar?

43 Pleinstraat, Sentraal Stellenbosch, Stellenbosch, 7599

Tye?

Dinsdae – Saterdae: 11:00 – 15:00

Dinsdae, Donderdae, Vrydae & Saterdae: 17:00 – 18:00

Sondae: 17:00 – 21:00

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

McGregor

11. Jimmy’s

Wat om te bestel?

Die Jim (biefpattie) of Deb (vegetariese-pattie ) Burger

Waar?

46 Voortrekker St, Mcgregor, McGregor, 6707

Tye?

Maandae, Dinsdae & Vrydae: 16:00 – 23:30

Donderdae & Sondae: Toe

Saterdae: 11:00 – 23:30

Klik hier om hulle webtuiste te besoek.

Paarl

12. Back’s Restaurant & Deli

Wat om te bestel?

Die rafelvark-burger met ’n kaserige biersous of die spek-en-Brie-burger.

Waar?

191 Hoofstraat, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646

Tye?

Maandae – Vrydae: 08:00 – 22:00

Saterdae – Sondae: 09:00 – 15:30

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

Vrystaat

Bloemfontein

13. Texas Burger

Wat om te bestel?

Die Steakhouse met spek en kaas of die hoenderburger met pynappel en kaas.

Waar?

Hoek van Jan Spies, N.P.Van Wyk Louw Straat en Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301

Tye?

Sondae – Vrydae: 10:00 – 20:00

Saterdae: 09:00 – 22:00

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

Namibië

Windhoek

14. The Stellenbosch Wine Bar & Bistro

Wat om te bestel?

Die Proper Popper Burger 

Waar?

Winkel 25 Bougain Villas 320, Sam Nujoma-rylaan, Windhoek, Namibia

Tye?

Maandae – Vrydae: 06:30 – 22:00

Saterdae: 07:30- 22:00

Sondae: 07:30 – 20:30

Klik hier om hulle webtuiste te besoek. 

15. Joe’s Beerhouse

Waar?

160 Nelson Mandela-laan, Windhoek

Tye?

Maandae – Sondae: 13:00 – 21:30

Klik hier om hulle webtuiste te besoek.