7 lekkerste koffiewinkels in die Paarl

akkreditasie
FOTO Beatrice Schabort
FOTO Beatrice Schabort


Bean in Love is ’n oulike koffiewinkel en brouery met ’n knus atmosfeer. Dis geleë in ’n ou kerkie in die hoofstraat van die Paarl. Dit gons behoorlik elke dag van mense wat aan koffie teug en met hulle vriende gesels. Maar deesdae is dit ook ’n ruimte waar mense voor hul rekenaars sit en tik. Dis perfek vir ’n vroegoggend koffie of ’n ligte middagete en dit is selfs die ideale plek vir ’n kantoor weg van die huis af. Boonop is daar ook deli-produkte, geskenke en selfs ’n paar plante te koop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees