Die kersie op die koek

akkreditasie
FOTO Donna Lewis
FOTO Donna Lewis
Kersie-en-pistasieneut-graanslaai
Kersie-en-pistasieneut-graanslaai FOTO Donna Lewis

Kersie-en-pistasieneut-graanslaai

Ook bekend as tabboulehslaai. Dis heerlik vars en werk perfek as bykos op dié spyskaart.

RESEP HIER

Kersiebrood
Kersiebrood FOTO Donna Lewis

Kersiebrood

Ek maak die brood met gedroogde suur kersies en okkerneute. ’n Bietjie rogmeel word by die broodmeel ingemeng om die donker kleur te kry.

RESEP HIER

Alles-in-een-pot-feesvark
Alles-in-een-pot-feesvark FOTO Donna Lewis

Alles-in-een-pot-feesvark

Ek is nou maar eenmaal ’n lui kok as dit kom by skottelgoed was. So, as ek alles in een pot kan maak, is ek bly!

RESEP HIER

Kersie-nougat-cassata
Kersie-nougat-cassata FOTO Donna Lewis

Kersie-nougat-cassata

Dit het soms op my grootword-tafel op Upington opgeduik, maar dan was ons baie grênd. Ek het eers jare later agtergekom my ma het dit van winkelroomys gemaak!

RESEP HIER

JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees