Bestanddele 

  • 'n hand vol ysblokkies
  • 3/4 koppie melk
  • 4 oreo-koekies
  • 'n skeut espresso
KOS
FOTO Marzanne Schoeman

Metode

Gooi ’n koppie 3/4 vol melk. Voeg die ys by. Breek die oreo-koekies in stukke en strooi dit oor die melk. Voeg dan ’n skeut espresso oor die gebreekte oreo's en geniet. 

KOS
FOTO Marzanne Schoeman

Bron: @dabok_ op Instagram