Die ware basaarpoeding
Die ware basaarpoeding FOTO Donna Lewis

Die ware basaarpoeding

As jy soos ek van die platteland af kom, sal jy weet ’n basaar is ’n groot affêre! En jy gaan nie huis toe voor jy ’n draai by die poedingtafel gemaak het nie.

RESEP HIER

Rolkoek-poeding
Rolkoek-poeding FOTO Donna Lewis

Rolkoek-poeding

Dié klassieke poeding staan in die Franse kookkuns bekend as Charlotte Royal.

RESEP HIER

Sjokolade-mousse-poeding
Sjokolade-mousse-poeding FOTO Donna Lewis

Sjokolade-mousse-poeding

Ons dress dié klassieke nagereg van die 70’s op in ’n rok van sjokolade en vars bessies.

RESEP HIER

Grenadellakaaskoek FOTO Donna Lewis
Grenadellakaaskoek FOTO Donna Lewis

My ma se gernadella-kaaskoek

Ek het grootgeword met yskaskaaskoek en eers die gebakte weergawe leer ken toe ek in die stad kom. Hierdie is my ma se resep –natuurlik opgetof! 

RESEP HIER