Onlangs in die Groot Appel het ek by die ikoniese Momofuku Milk Bar melk sorbet met graanvlokkies geëet. Dit was die inspirasie vir hierdie resep.
As kind was ek mal oor roomys met twee kleure en geure, soos sjokolade en vanielje. Probeer hierdie sorbetweergawe van framboos en vanielje.