SARIE KOS - nou ook in Engels PLUS 7 Engelse resepte

akkreditasie
FOTO Donna Lewis
FOTO Donna Lewis
Miskien verkies jy jou resepte in Engels. Of dalk wens jou Engelse vriende al vir jare dat hulle ook die geurige resepte in SARIE KOS kan probeer. Nou kan julle, danksy die tydskrif se Engelse weergawe, SARIE FOOD

Jy het reg gelees! SARIE KOS is nou ook beskikbaar in Engels onder die titel SARIE FOOD. 

Elke resep, onderhoud met bekendes, en perfek-gestileerde foto van SARIE KOS verskyn ook in dié Engelse tydskrif. Om jou Engelse vriende aan die gang te kry, deel ons solank 'n paar klassieke SARIE-resepte in Engels. 

Creamy coconut cones

FOTO Mickey Hoyle

Banana bread pudding

FOTO Mickey Hoyle

Sago pudding with raspberries and meringue

FOTO Donna Lewis

Chocolate milk tart

FOTO Mickey Hoyle

Cottage cheese tart

FOTO Donna Lewis

Chocolate rice pudding brûlée

FOTO Donna Lewis

Pear malva pudding

FOTO Mickey Hoyle

Vir nog heerlike Engelse resepte uit die pen van SARIE Kos-redakteur Herman Lensing, maak seker jy (óf jou vriende) kry jou hande op die nuutste uitgawe van SARIE FOOD.

JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees