soppe
Bo van links na regs: Patat-en-lensiesop, gerookte tamatiesop met pesto, tortellini-groentesop, ertjie-en-pietersieliesop. Onder van links na regs: Blomkoolsop met mosterdbotter, pampoensop, aartappel-en-sampioensop, tamatie-en-basieliekruidsop.

(Klik op die sop se naam om na die resep te gaan)

Groente

Patat-en-lensiesop

Botterskorsie-kaneelsop

Gerookte tamatiesop met pesto

Tortellini-groentesop

Ertjie-en-pietersieliesop

Blomkoolsop met mosterdbotter

Franse bruin uie-sop

Pampoensop

Aartappel-en-sampioensop

Tamatie-en-basieliekruidsop

Italiaanse minestrone-sop

Pampoen-en-appelbiersop

Spinasie-roomsop

Beetsop

Ligte groente-en-noedelsop

Lemoen-en-botterskorsiesop

Driebonesop

Rys-en-aartappelsop

sop
Bo van links na regs: Lam-en-kekerertjiesop, ertjie-en-speksop, biltong-en-lamsop, varkworsie-frikkadel-sop. Onder van links na regs: Lensie-en-chorizosop, mielie-en-speksop, beesstertsop, aartappelsop met spek en preie.

Vleis

Lam-en-kekerertjiesop

Ertjie-en-speksop

Varkworsie-frikkadel-sop

Lensie-en-chorizosop

Mielie-en-speksop

Minestronesop met oongebakte lamskenkels

Beesstertsop

Bone-en-frikkadelsop

Aartappelsop met spek en preie

sarie
Bo van links na regs: Hoender-en-bonesop, cannellini-bone-hoendersop, hoender-pastasop, harrissapampoen-en-hoendersop. Onder van links na regs: Pampoen-en-garnaalsop, mosselroomsop, vissop met kreef, tamatie-vissop

Hoender en seekos

Hoender-en-bonesop

Cannellini-bone-hoendersop

Hoender-pastasop

Harrissapampoen-en-hoendersop

Hoendersop met ravioli

Pampoen-en-garnaalsop

Vissop

Mosselroomsop

Vissop met kreef