Ribbetjie-kerrie FOTO Donna Lewis
Ribbetjie-kerrie FOTO Donna Lewis

Ribbetjie-kerrie

Die lekkerste snit vleis om ’n regte winterkerrie te maak. Klik hier vir resep

Romerige aartappelgebak FOTO Donna Lewis
Romerige aartappelgebak FOTO Donna Lewis

Romerige aartappelgebak

Ja, dié gereg is ’n hele ete op sy eie. Sit dit voor met groenslaai of avokado. Klik hier vir resep

Geurige seekos-rys FOTO Donna Lewis
Geurige seekos-rys FOTO Donna Lewis

Geurige seekos-rys 

Rys is ’n goedkoop en lekker manier om ’n klomp mense kos te gee. Klik hier vir resep

Stowehoender FOTO Donna Lewis
Stowehoender FOTO Donna Lewis

Stowehoender

In Marokko word hoender gaargemaak in ’n tagine, waarin die vleis stadig gekook word vir ’n heerlike geurige gereg. Ons doen dit só. Klik hier vir resep