book-icon Uitgawe SARIE KOS Somer 2021

Griekse lamspasta

akkreditasie
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 4-6

Verhit olyfolie tot warm in groot pot. Voeg uie, knoffel en origanum by en braai tot uie deursigtig raak, sowat 2-3 minute. Voeg maalvleis by en verhoog hitte. Roerbraai tot korrelrige tekstuur en vleis begin verbruin, sowat 8-10 minute. Voeg tamatiepasta by en braai nog 2 minute. Voeg puree by en meng deur. Verlaag hitte en laat prut vir 10-15 minute of tot ’n geurige vleissous vorm. Geur goed met sout en peper. Terwyl sous kook, maak pasta gaar volgens aanwysings op pak. Dreineer. Voeg pasta by sous en meng deur. Skep op dienbord en sprinkel feta en olywe oor. Sit voor.

Wil jy jou vaardighede in die kombuis opskerp? Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, sjefs en ander kosghoeroes deel hul geheime met jou. Ja, Slimmer met SARIE,  aanlyn kookkursus bestaan uit 13 klasse en jy kan die klasse kyk soos jy dit nodig kry. Plus jou intekening verval nie! Besoek nou die webtuiste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees