Deel

Middel-van-die-week-bredie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

Verhit oond tot 180 °C. Verhit ’n bietjie olyfolie in ’n groot oondvaste pot tot warm. Voeg uie, knoffel en lamskenkels by en braai 2-3 minute of tot vleis mooi bruin is. Voeg komyn en vinkel by en braai nog 1 minuut. Voeg tamatie en 500 ml water by. Geur goed met sout en peper. Maak pot toe met deksel en plaas in warm oond. Laat stadig stowe vir 1 uur. Maak pot oop, voeg aartappels by en bak oop vir nog 30 minute of tot lam en aartappels sag is – as die vloeistof in die pot min lyk, gooi nog water by. Sit voor met stysel van jou keuse.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees