RESEP: Frikkadelle in kruiesous

akkreditasie
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

Die resep het in SARIE KOS se Lente 2020-uitgawe verskyn.

genoeg vir 4

Verhit olyfolie tot warm in groot braaipan met ’n deksel – sowat 25 cm in deursnee. Voeg uie by en braai vir 2-3 minute of tot uie begin verbruin. Voeg room, aftreksel, kruie en naeltjies by. Roer deur en bring tot kookpunt. Laat kook vir 10-15 minute of tot vloeistof met helfte verminder het. Verwyder van hitte en meng met staafmenger tot gladde groensous. Plaas terug op hitte en pak frikkadelle in sous. Geur goed met sout en peper. Maak pan toe met deksel en laat prut oor lae hitte vir 15-20 minute of tot frikkadelle gaar is. Verwyder van hitte en krummel feta oor. Sit voor met bykos van jou keuse.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees