En boonop is dit maklik om te maak. Dis heerlik en verfrissend.

KOS
FOTO Marzanne Schoeman

Bestanddele

  • filterkoffie
  • melk 
  • kondensmelk (opsioneel)

Metode 

Brou die koffie en laat dit effens afkoel. Gooi dit in 'n ysbakkie en sit dit in die vrieskas tot die ysblokkies hard is. Gooi die ysblokkies in 'n glas of beker van jou keuse en rond af met baie melk en 'n teelepel kondensmelk. Bedien dadelik. 

KOS
FOTO Marzanne Schoeman (links en regs), Unsplash (middel)