Deel

RESEP: Paasbolletje-piesangbrood

akkreditasie
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir een broodjie

Verhit oond tot 180 °C. Spuit rondekoekpan met deursnee van 22 cm goed met kleefwerende kossproei en voer pan uit met bakpapier. Maak basiese beslag aan volgens resep vir basiese piesangbrood. Meng res van bestanddele by mengsel. Skep in voorbereide pan. Plaas in oond en bak vir 30-35 minute of tot toetspen skoon uitkom. Laat afkoel in pan. Keer uit en sit voor met botter.

Ek het grootgeword met die resep en hy stel nooit teleur nie. Dit kom uit een van my ma se baie ou kookboeke wat in 1984 verskyn het, Kos en Kookkuns, saamgestel deur die Volksraad, departement onderwys en kultuur. Die boek het net R18,35 gekos!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees