RESEP: Plathoender oor die kole

akkreditasie
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 4

Verhit oond tot 180 °C. Meng al die bestanddele behalwe die hoender in middelslagpot. Bring mengsel tot kookpunt en verwyder van hitte. Laat effens afkoel. Gebruik kombuisske^r en knip die rugbeen van die hoender los. Draai hoender om en druk plat met handpalms sodat die boude en dye langs die bors sit. Plaas plat hoender in oondroosterbak en geur goed met sout en peper. Gooi marinade oor hoender en maak bak toe met foelie. Oondrooster vir 35 minute. Terwyl hoender in oond is, kry kole mediumwarm. Plaas hoender met velkant na onder in toeklaprooster en braai stadig oor warm kole tot goudbruin en deurgaar, sowat 20 minute. (Draai elke nou en dan om en verf met marinade in roosterpan.) Sit warm voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees