RESEP: Snoek-ramen

akkreditasie
FOTO Michael le Grange
FOTO Michael le Grange

genoeg vir 6

Verhit olie in ’n groot pot tot warm. Voeg knoffel, gemmer en miso by. Roerbraai vir 2-3 minute of tot geurig. Voeg hoenderaftreksel, kerrieblare en sampioene by. Roer deur en bring tot kookpunt. Kook vir 20-25 minute of tot geurig. Gooi die mengsel deur ’n sif, bring aftreksel weer tot kookpunt en voeg brandrissie en sojasous by. Plaas visporsies in aftreksel en posjeer vir 8-10 minute of tot gaar. Voeg noedels by en verwyder van hitte. Maak pot toe en laat staan toe vir 5 minute of tot noedels sag is. Sit voor met saggekookte eiers en vars koljanderblare.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees