1. SJOKOLADE-KLAPPER-EN-KARAMELBLOKKIES
’n Wenner uit my grootwordjare.
2. Koffie-en-kondensmelk-Panna Cotta
Koffie met kondensmelk is pure nostalgie. Bederf jou geliefdes met dié heerlikheid in poedingvorm.
3. KONDENSMELKKOEK
Hierdie resep kom uit my ma se handgeskrewe kookboek. Onlangs het ek weer in haar resepte begin grawe vir ’n nuwe boek, en ek moes dié een solank met julle deel!
4. INDIESE KONDENSMELK-ROOMYS
In Indië noem hulle dié roomys kulfi. Melk word lank en stadig afgekook totdat kondensmelk vorm. Ons vat sommer kortpad en begin met kondensmelk.
5. KAASKOEK
Hierdie resep kom van kosskrywer en vriendin Arina du Plessis. Sy maak dit gereeld en jy kan net nie genoeg hiervan kry nie.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET