
In die 2000’s was Brad Pitt en Jennifer Aniston een van Hollywood se goue paartjies. Maar ongelukkig het hul paaie in 2005 geskei.
Nou, ná al die jare, het hul paadjies by die SAG-toekennings gekruis en die internet gons behoorlik. Brad en Jennifer het albei in hul kategorie gewen ... hy as beste manlike byspeler vir sy spel in “Once Upon a Time in Hollywood” en sy as beste aktrise in ’n TV-reeks, vir “The Morning Show”.
Toe Jennifer wen, het die kameras gewys hoe Brad van agter die verhoog na haar toespraak kyk.
Jennifer se rok het net soveel aandag getrek. Sy het haar geliefde swart vir wit verruil.
Hier is nog ’n paar treffende uitrustings.
Charlize Theron
Leslie Bibb
Lili Reinhart
Joey King
Reese Witherspoon
Margaret Qualley
Natalia Dyer
Alison Janney
Kathryn Newton
Chloe Coleman
Emily Hampshire
Wat is jou gunsteling-uitrusting?