Gisteraand was dit die Emmy-toekennings, bekend as die Oscars van TV. Bekendes het hul mooiste rokke en aandpakke aangetrek en die rooi tapyt aangedurf. Wie was die aand se mode-wenners?

Volgens Amaria Carstens, SARIE se moderedakteur, was die Amerikaanse aktrise Jessica Biel loshande die rooitapyt-wenner. Nie net het die rok haar soos 'n handskoen gepas nie, dit was ook die perfekte kleur, styl en snit vir hierdie spesiale okkasie. 

10/10 vir Jessica Biel. FOTO Getty Images/ Gallo Images

Haar rok laat ons dink aan die Franse aktrise Marion Cotillard se rok by die Oscars in 2008.

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Amaria het nog ses bekendes uitgesonder. Stem jy saam?

Thandie Newton

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Keri Russell

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Scarlett Johansson

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Zuri Hall

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Angela Sarafyan

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Heidi Klum

FOTO Getty Images/ Gallo Images