Dis rooitapyt-seisoen en talle bekendes het gisteraand die Critics’ Choice-toekennings bygewoon. Daar was soos altyd ’n paar treffers op die rooi tapyt.

Die Kanadese aanbieder Keltie Knight het in die kettingwinkel H&M se Giambattista Valli x H&M-rok verskyn.

View this post on Instagram

A post shared by Fashion Bomb Daily (@fashionbombdaily) on

Die Oscar-wenner Charlize Theron, pas weer benoem vir haar spel in die rolprent Bombshell, het die koppe laat draai. Sy het beeldskoon gelyk!

Hier is die SARIE-modespan se gunsteling-uitrustings:

Zendaya

Mandy Moore

 

Florence Pugh

Lucy Hale

Anne Hathaway

Nicole Kidman

Margaret Qualley

Watter een is jou gunsteling?