Nou toe nou!
Die Oscar-wenner en Goop-ghoeroe Gwyneth Paltrow se styl was nog altyd klassiek.
Sy dra graag tydlose kleure soos swart, bloospienk, vlootblou en beige. Hoewel haar styl minimalisties is, is daar een bykomstigheid wat sy altyd sal dra: Haar swart Fitbit.
Die nuwe Fitbit-monitors is nie so opvallend nie en maak eintlik 'n modestelling. Dit kom ook in verskillende kleure.
Die item is ook 'n goeie Kersgeskenk vir 'n geliefde.
Fitbit te koop by takealot.com