Mej. SA-finalis skuur skouers met Gigi Hadid

akkreditasie
FOTO Instagram / @xia_narain
FOTO Instagram / @xia_narain

In 2017 was Demi-Leigh Nel-Peters Mej. Heelal, in 2018 was Tamaryn Green die naaswenner en einde 2019 was die gesogte titel sowaar terug in SA toe Zozibini Tunzi wen ... ons het vir seker van die mooiste vroue in die wêreld.

Die Prêt-à-Porter-Modeweke vir Winter 2020-’21 is tans in volle swang. By die een is Londen van 14 tot 18 Februarie het Mej. SA 2019-finalis Xia Narain vir die ikoniese modehuis Burberry op die loopplank verskyn. Om ’n loopplankvertoning te begin of eindig is vir enige model ’n groot eer. En dit is presies wat Xia gedoen het: sy was die een wat Burberry se vertoning afgesluit het. Hierdie eer het sy weggeraap voor groot name soos Kendall Jenner, Joan Smalls, die Hadid-susters Gigi en Bella asook Bradley Cooper se eksmeisie, Irina Shayk. Almal topmodelle wat al in groot veldtogte verskyn het en gunstelinge is by onder meer die Victoria’s Secret-vertonings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees