Rooitapyt-oomblikke: Modespan se top-keuses

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Kendall Jenner in Givenchy. FOTO Instagram / Matthew Williams
Kendall Jenner in Givenchy. FOTO Instagram / Matthew Williams

Die afgelope week het een van die grootste hoogtepunte op die modekalender plaasgevind by die Metropolitan-kunsmuseum in New York. Ja, die Met-gala is weer terug in volle glorie met bekendes wat die pot heeltemal mis sit as dit kom by die interpretasie van ’n tema. En vanjaar se tema?  In America: A Lexicon of Fashion. 

Sy het elegant gelyk. Haar inspirasie was glo Audrey Hepburn se balrok uit die 1964-rolprent My Fair Lady. En hoewel Audrey in België gebore was en Britse burgerskap gehad het, was sy ’n groot Hollywood-ikoon. 

Kendall se rok was deur Givenchy gemaak - die einste Franse modehuis wat ook graag vir Audrey ontwerp het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees