Ons is midde-in die rooitapyt-seisoen en bekendes maak hulle al reg vir die groot Oscar-toekenningsaand. Maar gisteraand was dit eers die sterre in die musiekbedryf se beurt toe die jaarlikse Grammy-toekennings in Los Angeles gehou is. 

Die 18-jarige Billie Eilish, wat die nuwe Bond-prent se temaliedjie gaan sing, het vier toekennings verower.

View this post on Instagram

A post shared by Recording Academy / GRAMMYs (@recordingacademy) on

Op die rooi tapyt was daar ook vele wenners. En een van hulle was die SA komediant en kletsprogramaanbieder Trevor Noah.

Gwen Stefani

Lizzo

John Legend

Alessandra Ambrosio

Heidi Klum

Shawn Mendes

Trevor Noah

Erin Lim

Zanna Roberts Rassi

Keltie Knight

Ariana Grande