Wêreld se kleinste handsak maak rooitapyt-verskyning

akkreditasie
Lizzo met haar piepklein handsak. FOTO Getty Images / Gallo Images
Lizzo met haar piepklein handsak. FOTO Getty Images / Gallo Images
Behoort die handsak aan Barbie?

Die American Music Awards het gisteraand in Los Angeles plaasgevind. Die Grammy-wenner Taylor Swift is by dié geleentheid as kunstenaar van die jaar aangewys. Haar jongste album Lover het die toekenning vir beste pop/rok-album gewen.

Op die rooitapyt het die kletsrymer Lizzo die koppe laat draai toe sy met die kleinste, klem op kleinste, handsak op die rooi tapyt verskyn het.

Geen selfoon, lipstiffie of lekkertjie kon eers in daai handsak pas nie. Die Italiaanse modehuis Valentino het spesiaal haar rok en handsak(kie) ontwerp.

Die volgende vier bekendes kan toekennings ontvang vir mode- en styl-oomblikke.

Tyra Banks

Kelsea Ballerini

Jenna Dewan

 

Katherine Langford

JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees