Vadersdag is die dag waar ons die spesiale man in ons lewe kan vier: Pa, mentor, instaanpa, pa-figuur, oom of selfs oupa. 

Vanjaar kon baie van ons reeds nie ons ma of versorgerfiguur op Moedersdag druk of in persoon bederf nie. Nou is dit ook ongelukkig ons voorland met Sondag se Vadersdag. 

Maar as jy kan, probeer hom steeds bederf met ’n Zoom-oproep, ’n  WhatsApp-boodskap of ’n selfs geskenk.

As hy van gholf hou:

Hy mag uiteindelik weer gholf speel, bederf hom met enige gholfgereedskap of bykomstighede, selfs al is dit sokkies. Wie weet? Dalk kan julle sommer saam die baan gaan uittoets.

Handskoen
Handskoen

Handskoen, THE PRO SHOP

Golfhemp
Golfhemp

Gholfhemp, THE PRO SHOP

Top
Top

TOP, THE PRO SHOP

As hy daarvan hou om te stap:

Daar is niks so lekker soos ’n vroegoggend staptog in die natuur nie, bederf jou pa met ’n oefenhemp, sokkies of selfs ’n baadjie.

 
Pofferbaadjie
Pofferbaadjie

Pofferbaadjie, Cape Union Mart

Hoed
Hoed

Hoed, Cape Union Mart

Sokkies
Sokkies

Sokkies, Cape Union Mart

As hy hou van visvang:

Visvang is ook ’n goeie aktiwiteit om saam as gesin te geniet, pak ’n piekniekmandjie en gaan geniet die dag.

Bederf hom met die volgende geskenke:
Skoene
Skoene

Visvang skoene, Cape Union Mart

Visvang kit
Visvang kit

Visvang kit, Takealot

Hoed
Hoed

Hoed, Cape Union Mart

As hy daarvan hou om te braai

Wat meer wil ’n man hê? Bederf jou pa met ’n nuwe voorskoot of braaigereedskap. 

Braaigereedskap, YUPPIECHEF

Potjie
Potjie

Potjie, Yuppiechef

Voorskoot
Voorskoot

Voorskoot, YUPPIECHEF

As hy daarvan hou om te draf

Kry vir jou pa sokkies, ’n oefenhemp of selfs ’n hoed. Bederf hom sommer met ’n koppie koffie en dalk’n  fyngebak ná daai drafsessie.

Slim horlosie
Slim horlosie

GARMIN Slim Horlosie, Incredible Connection

Kep
Kep

Hoed, Totalsports

Sokkies
Sokkies

Sokkies, Totalsports

As hy daarvan hou om fiets te ry

Fietsry is daai een aktiwiteit wat "gratis" is om aan te pak. Wat van kleurvolle sokkies vir sy tog?

 
Top
Top

Fietsry-top, Takealot

Sonbril
Sonbril

Oakley sonbril, Bike Addict

Sokkies
Sokkies

Sokkies, Versus

Vir die modieuse pa

’n Mooi hemp, trui of selfs sakdoeke is altyd treffers.

Tekkie
Tekkie

Tekkies, Sportscene

Leerskoen
Leerskoen

Skoen, Grenn Cross

Skoen
Skoen

Skoen, Tread+Miller

Hemp
Hemp

Hemp, Zara

Top
Top

Top, Country Road by Woolworths

Hemp, Old Khaki
Hemp, Old Khaki

Hemp, Old Khaki

Trui
Trui

Trui, Zara

Sakdoeke
Sakdoeke

Sakdoeke, Woolworths

R1099 Queenspark
R1099 Queenspark
R499 Queenspark
R499 Queenspark
R99 Queenspark
R99 Queenspark

Bederf jou pa behoorlik dié Vadersdag.