Weens Covid-19 is van die Olimpiese Spele tot modeweke vanjaar gekanselleer. 

Die hele wêreld is tot stilstand gedwing en mense moes innoverend dink om hul produkte ten toon stel. Die Franse mode-en-skoonheidshuis Chanel was geen uitsondering nie en het hul nuutste modes in die vorm van ’n kortfilm vertoon.

Hul Cruise Balade & Méditerranée-vertoning is in ’n ateljee geskiet. Ons dink die klere kom tot hul reg!

Nuwe tendense vir Somer 2020-’21

1. Somer-items van breistof

Klein handsakke


2. Groot sonbrille

3. Sandaal-espadrille

4. Laag-op-laag-stilering van belde

5. Wyepypbroeke wat jou op die middel sny

6. Ooptoon-skoene

7. Bonkige kettinghalssnoere

Wat dink jy van die reeks?