Die feestyd is hier PLUS staan die kans om R5 000 te wen!

akkreditasie
Voeg ’n bietjie glans by jou Kerstyd! Vertel vir ons watter soort American Swiss-juweliersware of bykomstigheid jy wil vir jouself of ’n geliefde wil koop, en jy kan een van drie geskenkbewyse wen.

Die feestyd is hier en American Swiss wil jou help vier! Of jy nou oorweeg om die ja-woord te vra, iets onvergeetliks wil koop vir ’n geliefde of sommer net jouself wil bederf ná ’n moeilike jaar, daar is iets vir elkeen. Moenie die geleentheid misloop nie! Gaan kyk by americanswiss.co.za vir juweliersware (en lekker aanbiedings) wat jou na jou asem sal laat snak.

WEN GESKENKBEWYS TER WAARDE VAN R5 000

Laat American Swiss jou help om te leef, lief te hê en fees te vier – en wen groot! Daar is drie American Swiss-geskenkbewyse ter waarde van R5 000 elk op die spel. Gebruik dit om jouself of iemand anders te bederf. Om in te skryf, vertel vir ons watter stuk American Swiss-juweliersware jy wil koop of kry hierdie feestyd? Gaan soek inspirasie by americanswiss.co.za.

Die kompetisie het gesluit. Baie dankie.
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees