Jy kan dit vir enige okkasie nader trek ... vir werk, ’n inkopietog, selfs ’n romantiese afspraak. Ja, alle vroue kan ’n wit T-hemp dra.

Onthou, ’n V-neklyn is gewoonlik die vleiendste. En moenie bang wees om geld op ’n goeie hemp te spandeer nie!

Soek jy idees? Hier is ’n paar wenke om jou wit T-hemp sjiek en stylvol te stileer.

Kikker dit op

’n Wit T-hemp kan jy in ’n japtrap met ’n paar halssnoere opkikker, so verander jy jou uitrusting van gewoon tot sjiek.

FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle

Wit-op-wit

’n Wit-op-wit uitrusting is ’n stylvolle keuse.

FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle

Met jeans

Hierdie kombinasie bly treffend: ’n Wit hemp, jeans en hakskoene.

FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle

Wit en swart

Rond jou wit T-hemp af met ’n swart broek, romp of baadjie.

FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @kayla_seah
FOTO Instagram / @kayla_seah
FOTO Instagram / @kayla_seah
FOTO Instagram / @kayla_seah
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle