Leggings: Stylreëls en 3 uitrusting-idees

akkreditasie
FOTO Instagram @oliviapalermo
FOTO Instagram @oliviapalermo

Ek weet nie van julle nie, maar weens hierdie inperking sit my noupassende jeans stywer as ’n duikpak.

Die enigste muffin top waarvoor ek nou kans sien, is die een wat ek in ’n koffiewinkel of bakkery kan koop. So tot tyd en wyl die broek weer pas, is leggings my voorland. Maar modieus is die SARIE-modespan se middelnaam. Hier is dus geheime, wenke en uitrusting-idees sodat daai leggings sommer soos couture lyk.

1. As dit ’n gat in het, dra jy dit nét by die huis - selfs al kan net miere se oë dit raaksien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees