Die kombinasies klink omtrent soos olie en water, maar op een of ander vreemde manier werk dit. Boonop lyk dit modieus ook!
4 kombinasies wat eintlik werk
1. Oorgroot trui en midi-romp
Dit klink dalk soos iets wat ’n karakter uit die Netflix-reeks The Crown sal dra, maar eintlik gee die kombinasie ’n baie moderne gevoel.
Trui, Trenery by Woolworths
Romp, Zara
Stewels, Zara
Handsak, Foschini
2. Knielengte stewels en ’n midi-rok of romp
Hierdie stewelstyl is weer uiters gewild.
Rok, Mango
Stewels, Steve Madden
Belt, Zara
Polonek, Woolworths
3. Aandrok en tekkies
Nee, gil jy. Maar haal asem ... daai aandrok kan jy sommer met tekkies in die dag dra. Jy gaan koppe laat draai, maar op ’n goeie manier.
Aandrok, Mango
Tekkies, G-Star by superblist
Pofferbaaadjie, Zara
Palmsak, Zara
Hemp, Trenery by Woolworths
4. Oorgroot jas of baadjie met belt om jou middel
Jy sal verbaas wees hoe elegante voorkoms die plasing van ’n belt kan skep.
Baadjie, Witchery by Woolworths
Hemp, Mango
Jean, Zara
Hoed, Mango
Stewels, Steve Madden
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET