book-icon Uitgawe Maart/April 2021

Naweekstyl: 8 uitrusting-idees vir ’n wegbreek

akkreditasie
KNUSGEVOEL: Slenterdrag (loungewear) het in 2020 gewild geraak. Dra breistofitems van kop tot toon, met ’n hak daarby vir ’n luukser gevoel. Grys trui met kraag (R429), H&M. Bypassende broek (R629), H&M. Insteekleerhakskoene
(R1 099), Country Road.
Keramiekoorbelle met geluksbeentjiedetail in koper (R250), Love Shouts. GROOTTES Trui: 34 – 44 Broek: 34 – 44
KNUSGEVOEL: Slenterdrag (loungewear) het in 2020 gewild geraak. Dra breistofitems van kop tot toon, met ’n hak daarby vir ’n luukser gevoel. Grys trui met kraag (R429), H&M. Bypassende broek (R629), H&M. Insteekleerhakskoene (R1 099), Country Road. Keramiekoorbelle met geluksbeentjiedetail in koper (R250), Love Shouts. GROOTTES Trui: 34 – 44 Broek: 34 – 44

Spesiale dank aan die Louw-familie vir hul gasvryheid tydens die skiet van die foto’s op hul plaas Sondagsfontein buite Durbanville.

GRIMERING & HARE Mary Gouveia van Lustre

ASSISTENT Tamika Devon

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees